Musicosity | Discover More live Music

Spoegwolf (ZAF)

Primary tabs

Spoegwolf (ZAF)

Spoegwolf is 'n Afrikaanse musiekgroep van die Paarl, Suid-Afrika wat in Februarie 2012 gestig is. Die groep bestaan uit Moskou du Toit (tromme, perkussie en sang), Chris von Wielligh (kitaar, klavier), Albert van der Merwe (baskitaar, sang, rymklets) en Danie du Toit (sang, kitaar, klavier). Van hulle treffers is Loerie, Lenie Blou, Bittermaan en Somerset-Wes. Spoegwolf het geskiedenis gemaak deur die eerste Afrikaanse musiekgroep te wees om die nommer een plek op die Apple Music treffersparade in Suid-Afrika te beklee. Op hoƫrskool het Chris by hulle aangesluit op klawerbord, en in 2008 het hulle Die Burger se Jip Rockspaaider-kompetisie gewen.

Sunday, January 28, 2024

Upcoming Events for Spoegwolf (ZAF)

There are no Upcoming Events for this Artist (that we know of)...if there is an Event we don't know about, please tell us via the Contact link above.